Channing Tatum

Channing Tatum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Channing Matthew Tatum
Geboorte 26 April 1980
Cullmann, AL (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Rolprente Step Up
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Channing Matthew Tatum (gebore te Cullman, Alabama, op 26 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy woon tans in Los Angeles.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy